Nuus
ATKV pols sterk op Aardklop
Die ATKV se deelname aan die dertiende Aardklop Nasionale Kunstefees is propvol opwinding en nuwe aanbiedinge. Die ATKV is op verskeie terreine betrokke en borg heelwat gebeure tydens die fees.
Lees verder
Nie net is die ATKV...Van die oase na die rooi stoel
Wanneer feesgangers se voete begin seer word van draf van die een lokaal na die ander, kan daar gerus lafenis gesoek word by die Rapport Boeke-oase of skoene uitgeskop word by Absa se Rooi Bank.
Lees verder
Vanjaar word die...Aan ons vriende word ons geken!
Deur n Vriend van Aardklop te word, lewer jy nie net n wesenlike bydrae tot die kunste nie, maar geniet ook talle voordele.Daar is drie verskillende klasse: silwer, goud en platinum waarvan die jaarlikse bydrae...
Lees verderWen kaartjies na top-produksies
Aardklop Nasionale Kunstefees neem Potchefstroom vanjaar tussen 28 September en 2 Oktober op horings, en jy staan die kans om kaartjies na vertonings, verblyf en toegang tot die Aardklop-gasvryheidslokaal te wen deur in te...
Lees verder’n Feestafel vir vele kunssmake
Die program vir vanjaar se Aardklop-kunstefees van 28 September tot 2 Oktober in Potchefstroom is pas bekend gestel. Anna-Retha Bouwer het gaan opskeploer.
Lees verder
Die silwerdeksels is...
Videos
Program
Slap Koejawel [adj. SLACK noun GUAVA] & Other Tit Bits
Waar: Central Primary SchoolPrys: R85
Kategorie: Toneel
This absurdly funny and touching play brings two great actresses of stage and television together again Annelisa Weiland of 7de Laan fame and Vanessa Cooke, best known for her work at the Market T...
Lees verder



